“
Laat Julle Hart nie Ontsteld Word nie”
627
wees; . . . net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons
een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.”
So het Christus in die taal van een wat goddelike gesag het, Sy
uit- verkore kerk in die Vader se arms gegee. As ’n geheiligde hoë-
priester het Hy voorbidding vir Sy kinders gedoen. Soos ’n getroue
herder het Hy Sy kudde vergader in die skaduwee van die Almagtige,
die sterkste veiligheidsoord. Vir Hom het die stryd teen die Satan
gewag, en Hy het dit tegemoetgegaan.
[700]