Page 594 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

590
DIE KONING VAN DIE EEUE
mens na sy werk.” Spreuke 24: 11, 12. In die groot oordeelsdag
sal diegene wat nie vir Christus gewerk het nie, diegene wat deur
die lewe gegaan en net aan hulleself gedink en vir hulleself gesorg
het, deur die Regter van die hele aarde gestel word saam met die
wat ongeregtigheid gedoen het. Dieselfde vonnis word oor hulle
uitgespreek.
Aan elke siel is ’n pand toevertrou. Van elkeen sal die Opperher-
der verantwoording eis, “Waar is die kudde wat aan jou gegee is, jou
pragtige trop kleinvee?” En: “Wat sal jy sê wanneer Hy as hoof oor
jou aanstel diegene wat jy self geleer het om jou vertroude vriende
te wees?” Jer. 13: 20, 21.
[659]
[660]