Page 49 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

Ons het Sy Ster Gesien
45
vertrou selfs toe Hy besig was met die werk van hulle verlossing nie.
Hy het aan engele opdrag gee om Jesus te bewaak totdat Sy aardse
sending afgehandel sou wees en Hy gedood sou word deur diegene
vir wie se redding Hy gekom het.countpara-partofprevious
[60]