Die Ware Teken
373
kan selfsug en huigelary verban. Hierdie verandering is die teken
van Sy werking. Wanneer die geloof wat ons aanneem, selfsug en
geveinsdheid vernietig, wanneer dit ons lei om God te verheerlik en
nie onsself nie, dan kan ons weet dat dit die regte is. Die grondtoon
van Christus se lewe was, “Vader, verheerlik U Naam” (Joh. 12: 28),
en as ons Hom volg, sal dit ook die grondtoon van ons lewe wees.
Hy gebied ons om “self ook so te wandel soos Hy gewandel het;”
en “hieraan weet ons dat ons Hom ken, as ons Sy gebooie bewaar.”
1
Joh. 2:6, 3.
[418]