360
DIE KONING VAN DIE EEUE
onvervalsde waarheid vind. Dawid het gesê, “Ek is verstandiger as al
my leermeesters, want U getuienisse is my bepeinsing. Ek het meer
verstand as die ou mense, want ek bewaar U bevele.” Ps. 119: 99,
100.
Laat almal wat menslike gesag aanneem, die gebruike van die
kerk, of die tradisies van die vaders, ag slaan op die waarskuwing
van Christus, “Tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat
gebooie van mense is.”
[405]