Kom Rus ’n Bietjie
327
gebruike is nie; en elkeen moet ’n daadwerklike kennis hê van die
wil van God. Elkeen van ons moet Hom persoonlik tot ons hart hoor
spreek. Wanneer elke ander stem stil is, en ons in stilte voor Hom
wag, sal die stilte van die siel die stem van God meer hoorbaar maak.
Hy beveel ons, “Laat staan en weet dat Ek God is.” Ps. 46: 11. Daar
alleen sal ware rus gevind word. En dit is die nodige voorbereiding
vir almal wat vir God werk. Te midde van die gejaag en die spanning
van die lewe sal die siel wat so verkwik is, omring wees van ’n
atmosfeer van lig en vrede. Die lewe sal ’n soete geur versprei, en
’
n goddelike krag openbaar wat mense se harte sal aanraak.
[369]