Page 287 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

Die Kaptein
283
En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het,
in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het,
ook julle sterflike liggaam lewendig maak deur Sy Gees wat in julle
woon.” “Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ’n geroep
met die stem van ’n aartsengel en met geklank van die basuin van
[322]
God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal
ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word
die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.”
Rom. 8: 11; 1 Thess. 4: 16, 17. Dit is die woord van vertroosting
waarmee die Here ons gebied om mekaar te vertroos.
[323]