Page 247 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

Levi-Mattheus
243
eie-ek ontledig word voordat hy, in die volste sin, n gelowige in
Jesus kan wees. Wanneer die eie-ek gekruisig is, dan kan die Here
van hom ’n nuwe skepsel maak. Nuwe bottels kan die nuwe wyn
hou. Die liefde van Christus sal die gelowige met ’n nuwe lewe
besiel. In die een wat op die Leidsman en Voleinder van ons geloof
sien, sal die karakter van Christus geopenbaar word.
[280]