Page 197 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

Die Gevangeskap en Dood van Johannes
193
Omdat dit aan julle terwille van Christus genadiglik gegee is om
nie alleen in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly.” Filip. 1: 29.
Van al die gawes wat die hemel kan gee, is ’n deel in die lyde van
Christus die grootste pand en die hoogste eer.
[225]