Page 154 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

150
DIE KONING VAN DIE EEUE
nie sy, afhanklikheid van God nie. Die mense word geleer om op ’n
mens te vertrou vir leiding, en so dwaal hulle af, weg van God af.
Die werk van God moet nie die beeld en opskrif van ’n mens
dra nie. Van tyd tot tyd sal die Here verskillende werktuie gebruik
waardeur Sy raadsbesluite uitgevoer sal word. Gelukkig is diegene
wat gewillig is om die eie-ek op die agtergrond te stel en saam met
Johannes die Doper sê, “Hy moet meer word, maar ek minder.”
[180]