Page 149 - DIE KONING VAN DIE EEUE (1940)

Nikodemus
145
Nikodemus het aan Johannes vertel van daardie onderhoud, en
deur sy pen is dit te boek gestel vir die onderrig van miljoene. Die
waarhede wat daar geleer is, is vandag nog net so belangrik as hulle
was daardie aand op die berg toe die Joodse owerste die weg van die
lewe kom leer het van die nederige Leraar van Galilea.
[175]