114
DIE KONING VAN DIE EEUE
die noodlydendes en siekes is in die krag van God deur middel van
[139]
die bediening van die engele verrig. En dit is deur Christus, deur die
diens van Sy hemelse boodskappers, dat elke seën van God tot ons
kom. Deur die menslike vlees aan te neem, het ons Heiland Hom
vereen- selwig met die belange van die gevalle seuns en dogters van
Adam, terwyl Hy deur Sy godheid die troon van God aangryp. Op
hierdie manier is Christus die medium deur wie die mens met God,
en God met die mens, gemeenskap het.
[140]